Die avonture van Talita Tarentaal
In die debuut storieboek van Louisette le Roux, leer kinders van die wonder van die natuur en spesifiek die Wildtuin. Talita Tarentaal en haar kroos woon in die Wildtuin en ervaar 'n avontuur in elke storie. Iets interessant oor die natuur en talle lewenslesse word in die stories ingesluit. Hierdie boek is ideaal vir ouers en grootouers om saans om die kampvuur vir die kleintjies te lees.
No posts found