Hanoi Salie

Spaar 20%
R990,00
R790,00
Jy bespaar : R200,00
In voorraad
10 days
+
Voeg by wens-lysie
Sage & Sunday
Ons bied ons hand aan 'n skoner toekoms en die nuwe era van etiese vervaardigde volhou...
+27-83-232-5388
Vra 'n vraag

Die Hanoi Salie Broek, gemaak van rou Hennep Linne, is 'n alledaagse stapel kledingstuk wat by elke voorkoms integreer. Afgerond met rou hessiaan tou om die middel band en 'n broekspyp wat net bokant die enkel sny, geïnspireer deur die Asiatiese kultuur met sy ingewikkelde snitte en lae stiksels.

No posts found

Skryf 'n resensie
Aflewering en Betalling

Ons lewer af van Agulhas tot in Musina

Plaaslik in Afrikaans

100% in Afrikaans

Inruiling binne 7 dae

Items kan binne 7 dae ingeruil word