Kalamata Olives 540g

T-OLIKAL540
R66,00
In voorraad
10 days
+

Die minimum hoeveelheid vir "Kalamata Olives 540g" is 1 .

Voeg by wens-lysie
Mardouw Olives
+27-82-460-6321
Vra 'n vraag

Mardouw Kalamata Olywe in n brine mengsel van water en asyn. Hierdie tafel olyf bevat geen preserveer middels of kleur middels. Kalamata olywe word gesien as die heel beste "eet olywe" omdat die olyf lekker baie vleis om die pit het en n meer neutrale smaak het en ook nie so bitter is soos van die ander kultivars. Kalamata olywe werk fantasties op n kaas bord, in slaai of as n gesonde peusel happie.

No posts found

Skryf 'n resensie
Aflewering en Betalling

Ons lewer af van Agulhas tot in Musina

Plaaslik in Afrikaans

100% in Afrikaans

Inruiling binne 7 dae

Items kan binne 7 dae ingeruil word