Wapenrusting van God - Sleutelhouer
Die pragtige motiverende geskenk is so veelsydig. Die geskenk is bedoel vir jonk en oud, vriende of familie of iemand wat net 'n motiveering nodig het. Net 'n herinnering dat iemand omgee. Die silwergeplateerde sleutel ring en ketting bevat 6 Wapenrusting van God sjarmes wat ook silwerplateerd is met 'n silwerplateerde Kruis met 'n diamantè. Net 'n herinnering van die beskerming wat ons saam ons moet dra elke dag.
No posts found