Wapenrusting van God - Pandora Sjarme armband

WVG - 005
R150,00
In voorraad
10 days
+

Die minimum hoeveelheid vir "Wapenrusting van God - Pandora Sjarme armband" is 1 .

Voeg by wens-lysie
IV Creation
+27-74-193-4768
Vra 'n vraag

Pragtige Vlekvrye Staal Armband met 'n spesiale motiveerings boodskap. Die armband en elke komponent, met die uitsondering op die krale en die sjarmes, is van vlekvryestaal gemaak. Die Wapenrusting van God sjarmes is behandel met anit-vlek om verkleuring te voorkom.  Die armband is 18 cm lank en word beveillig met n kreef sluiting en het n 5.5 cm verlengings ketting. Elke armandjie kom met 'n Boekmerk wat die versie op het in Afrikaans. Krale in Rooi, Turkoois, Grys, Swart Blomme en Blou Blomme.

No posts found

Skryf 'n resensie
Aflewering en Betalling

Ons lewer af van Agulhas tot in Musina

Plaaslik in Afrikaans

100% in Afrikaans

Inruiling binne 7 dae

Items kan binne 7 dae ingeruil word