Wapenrusting van God - Sjarme armband

WVG - 001
R180,00
In voorraad
+

Die minimum hoeveelheid vir "Wapenrusting van God - Sjarme armband" is 1 .

Voeg by wens-lysie
IV Creation
+27-74-193-4768
Vra 'n vraag

Vlek vrye staal ketting met 9 Silwergeplateerde sjarmes wat behandel is met anit-vlek. 19cm - 21cm Vlekvrye Staal Silver ketting. Elke armandjie kom met 'n Boekmerk wat die versie op het in Afrikaans. Stuur asseblief die grote van gewrug om te verseker retge armbandjie pas perfek. Neem kennis dat van die sjarmes mag van foto verskul as gevolg van voorraad beskikbaarheid.  Moet geen parfuum spuit om juweliersware nie. Net 'n herinnering van die beskerming wat ons saam ons moet dra elke dag.

Meet jou gewrug (deur met 'n toutjie om jou gewrug te meet, cm) en tik dit in die teks boks onder groote van gewrug. 

No posts found

Skryf 'n resensie
Aflewering en Betalling

Ons lewer af van Agulhas tot in Musina

Plaaslik in Afrikaans

100% in Afrikaans

Inruiling binne 7 dae

Items kan binne 7 dae ingeruil word