Troetelliefie

LR001
R160,00
In voorraad
10 days
+
Voeg by wens-lysie
Lillyrose Boutique
Egte leer haar bykomstighede vir dogtertjies en strikdassies vir seuntjies. Baba produk...
+27-72-679-2436
Vra 'n vraag

Troetelliefie gemaak van sagte baba materiaal. Sal baba rustig hou terwyl hulle slaap of sommer net vir speel. Ideaal vir daai babatee geskenk of vir 'n verjaardag. 

Dummyclip en Haasoor kouer nie ingesluit nie.

Ongeveer 30cm

No posts found

Skryf 'n resensie
Aflewering en Betalling

Ons lewer af van Agulhas tot in Musina

Plaaslik in Afrikaans

100% in Afrikaans

Inruiling binne 7 dae

Items kan binne 7 dae ingeruil word